SPIEKERIES

Kleuterskool Brits

Ons Kleuterskool

Juffrou Sannie Ons Kleuterskool Hoof

Ietsie oor myself

Na vier jaar se swattings en meer as 30 jaar ondervinding as hoof by Spiekeries……, gedink dat jy heel moontlik oor my wonder.Ek is sommer net juf. Sannie soos almal my ken. 

Bly ek in Brits?

Nee, ek doen nie.  Is ek van dié wêreld?  Jip, ek was ‘n plaasmeisie en het by Hoërskool Brits gematrikuleer waarna ek toe in Pretoria vir 4 jaar gaan swat het.  Nou het ek genestel by Hartbeespoortdam, Caribbean!

Ook is ek n blou Bul !!

Hoe lank het ek nou al vir Spiekeries? Ek het ses kinders, nadat my tweeling gebore is 1990 het ek dit goed gedink om ‘n speelgroep by my huis te begin.  Hy het baie vining gegroei en ons pak toe alle op en kuier vir 18 jaar op die stoepe van Olienpark as Spiekeries Kleuterskool.

Die grootste geskenk was toe ons eie skooltjie hier by mossiestraat 13 waar geword het 2012.Klein rukkie later kon ons ook met die naskool begin nou ook my hartsvriendin.

Wat kan jy by Spiekeries verwag?

Die vriendelikste en hulpvaardigste personeel wat sommer net vir elke kind lief is wat elke kind help om hulle volle potensiaal te ontwikkel.  ‘n Skool met ‘n huislike atmosfeer waar netheid ‘n hoë prioriteit is.  As ouma van 10 kleinkinders weet ek hoe belangrik is jou kind vir jou.  Dankie dat julle my en my personeel met julle kosbaarste besittings vertrou.

About me

With over 30 years of experience in early childhood education, I am deeply committed to providing a nurturing and stimulating environment where your children can thrive and develop in the power of education to shape young minds and create a solid foundation for future success.  Together with our dedicated team of educators, I am committed to fostering a culture of creativity, curiosity, and kindness, ensuring that each child receives the highest quality of care and education.  I am truly honored to join this wonderful community and look forward to working closely with you to create an unforgettable education journey for your little ones

Warm regards

Sannie

KOM LOER ONS SKOOL SE VIDEO

Hoekom Spiekeries ?

Inskywingsvorm / Enrolment form

Additionele Aktiwiteite by ons Kleuterskool

LEESKLASSIES

Rugby / Netbal

Ballet

Monkeynastix

Swem

Wiskunde

Slagorkes

n Uitmuntende GR R program word aangebied

DESIGNED BY:

Littlefastsolutions

066 391 7324