SPIEKERIES

Lindi Small (GR. R)

 

Ek is juffrou Lindi, en 15 jaar deel van Spiekeries Kleuterskool. Ek “LOVE” my werk!

 

Ek is baie lief vir kinders, en dit is vir my heerlik om ‘n positiewe verskil in elke kleuter se lewe te maak.Volgens my GR. R maats is ek natuurlik die beste, mooiste en slimste Juffie.

 

Ons is ‘n “buite die boks dink”  skool en hou daarvan om anders te wees.

 

(Ek hou graag ou Spiekeries maats dop en geniet dit om ons skool se waardes en beginsels te sien blom.)

DESIGNED BY:

Littlefastsolutions

066 391 7324